Go to Centurion Gauteng South Africa Local Shopping Guide  |   Sign in / Register


Cum Laude Akademie is 'n SACAI Assessering-en Tutorsentrum vir tuiskolers in Centurion, wat die Nasionale Kurrikulum vir Graad 10 - 12 privaatleerders aanbied.

Kandidate wat topprestasies vir hul Nasionale Senior Sertifikaat wil behaal, moet verseker by Cum Laude inskryf vir topgehalte begeleiding! Vir beste resultate moet leerders nie later as Graad 11 by die sentrum inskakel nie. 

Kontak ons vandag om jou kind se plek in Cum Laude Akademie te verseker! Cum Laude Akademie rig Graad 10 -12 leerders af vir lewens- en eksamensukses. Ons fokus op elke leerder se individuele sterk en swakker punte en begelei hulle om verder uit te blink in die goeies en om swakkeres te verbeter. 

Skryf jou senior tuiskoler in by Cum Laude Akademie waar elke leerder leer om hul beste self te wees. 

Cum Laude Akademie is 'n goeie alternatief tot hoofstroomskoling en is bedoel vir daardie leerder wat graag uitstekende punte in Graad 10-12 wil behaal om so hul kans om Universiteitstoelating in hul droom studieveld te verbeter. Kontak Cum Laude Akademie vandag om die bal vir jou kind aan die rol te sit...

Webwerf: www.cumlaudeakademie.co.za

http://cumlaudeakademie.blogspot.com

Articles

No Articles